Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Studenteleierskap

Featured Blog

Om sekretaris te wees | Being the secretariat1 comment

mnr.muller wrote 3 months ago: In my hoedanigheid as administratiewe beampte by ‘n groot burokratiese instansie, word ek gere … more →

Tags: Klasgee, hoe om effektiewe notules te skryf, notule, Sekretaris, notuleer, Skriba, skribeer, notas neem, take minutes

Kriteria vir studenteleierskapsontwikkelingsprogramme5 comments

mnr.muller wrote 4 months ago: As deel van lastige werkgroep waarin ek is, moet ons kriteria ontwikkel vir die evaluering van besta … more →

Tags: leierskap, studente, Ontwikkeling, transformasie, intellektuele leierskap, kriteria

Leierskap #5 - om leiers op te lei4 comments

mnr.muller wrote 8 months ago: Studenteleierskap is ‘n tawwe toffie.  Veral op ‘n kampus met weinig kontinuïteit. Niete … more →

Tags: leierskap, opleiding

Doop op 'n surf-kamp1 comment

mnr.muller wrote 1 year ago: Seniors dwing nog steeds gesag op juniors af; ongeag die Handves van Menseregte. Dopery van graadagg … more →

Tags: Doop, Orientering, Surfing, menseregteskendings

Leierskap #4 - om te té te wees4 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Normaalweg sal mense jou aanraai om gebalanseerd te lewe; om nie te té te wees nie.  Hulle sal sê: m … more →

Tags: situasionele leierskap, wanbalans, Te

Leierskap #3 - die illusie van superman2 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Daar is baie definisies van en baie opinies oor leierskap.  Dink gou vir ‘n oomblik: wie is jo … more →

Tags: leierskap, illusie, Superman

Kovsies, humor en 'n pot vol pis3 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: My blog is nie juis ingestel op die sake van die dag nie.  Maar ‘n greep van die volgende vide … more →

Tags: integrasie, kovsie kampus onlus, urineer in kos, walgvideo

Leierskap #2 - pubs! en impetus!

mnr.muller wrote 1 year ago: Ek het gistraand ‘n baie aangename ervaring gehad toe ek uitgenooi is na ‘n pub-opening … more →

Tags: volhoubaarheid, visie, impetus, pub, wetenskaplike verslagdoening, transformasionele leierskap, situasionele leierskap

Leierskap #1 - Stop leerlingrade nou!5 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Heelwat skole glo nog in Leerlingrade, in die tradisie dat daar hoof- en onderhoofseuns en/of -meisi … more →

Tags: leerlingraad, matriek, hoofseun, hoofmeisie, VRL, SBL, verkiesing, popularity vote


Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS