Ek is nou net minder as ‘n jaar terug in Suid-Afrika. Ek kan glad nie glo hoe vinnig die tyd verby gegaan het nie en my tydjie in Swede voel regtig vir my soos iets wat baie lank terug gebeur he… more →
NetJane se blognetjane wrote 6 months ago: Ek is nou net minder as ‘n jaar terug in Suid-Afrika. Ek kan glad nie glo hoe vinnig die tyd v … more →
netjane wrote 1 year ago: My Lief Kom ons vlieg weg Swede toe, daar waar dit net ons twee en lang donker nagte was. Daar waar … more →
netjane wrote 1 year ago: Ek is mal daaroor om te fliek. Ek weet nie wat dit is waarvan ek wil ontsnap nie, maar vir die ong … more →
netjane wrote 1 year ago: In Stockholm was ek baie bewus van die vloei van dae. Ek het nooit wakker geword en gedink ‘n … more →
netjane wrote 1 year ago: My laaste blog uit Stockholm uit. Dit voel vreemd om te dink ek vlieg môre weg. Sê net so totsiens v … more →
netjane wrote 1 year ago: Vrydag word my goedjies gepak en dan sien ek my besittings eers weer oor 2 maande terwyl hulle oor d … more →
netjane wrote 1 year ago: Ek is vanoggend boos. Die pos het deur die voordeur geval en oudergewoonte het ek gaan loer wat aang … more →
netjane wrote 1 year ago: Alles is bespreek vir ons Julie vakansie. Raai waarheen gaan ek? En raai waarheen nog? En dan het on … more →
netjane wrote 1 year ago: Toe ek vroeër vandag die doef-doef-doef van ver af musiek hoor toe onthou ek dat dit nou partytjiety … more →
netjane wrote 1 year ago: Hierdie skip is tans op toer in die Baltiese see en doen aan by verskeie hawens Foto’s! Dis ni … more →
netjane wrote 1 year ago: Ek is mal oor reis. Om nuwe goed te sien, te hoor en te ervaar. Vir my is dit gewoonlik meer werd om … more →
netjane wrote 1 year ago: Na die soveelste droom in blog-kommentaar vorm (My karakters het avatars wat kommunikeer met mekaar … more →
netjane wrote 1 year ago: Rosa het ‘n ruk terug geblog oor haar stryd om ‘n bra gekoop te kry en ek het lekker saa … more →
netjane wrote 1 year ago: Ek het vanoggend heeltemal verslaap (11 uur is darem bietjie erg vir ‘n weeksoggend) en my h … more →
netjane wrote 1 year ago: Die son skyn ‘n hond uit ‘n bos uit hier in Stockholm. Ek het nooit gedink ek sal dit sê … more →
netjane wrote 1 year ago: Toe die son nou vandag so lekker hier in Stockholm skyn en dit vir my duidelik lyk dat die normale r … more →
netjane wrote 1 year ago: Ek loop al lank met die gedagte rond (sien vorige post) dat ek my sake en goed hier in orde moet kry … more →
netjane wrote 1 year ago: Liefie werk tans saammet ‘n interessante groep mense wat twee Duitsers, ‘n Amerikaner, … more →
netjane wrote 1 year ago: Aaaaaaahhhhhhh…. Soos in ‘n groot vet sug van absolute aaaahhhhh-ness. Die huis is weer … more →