003: Wanneer dit bewolk is, raak die son venynig. Dan is sy ekstra geniepsig omdat sy nie die hele hemelverhoog vir haarself het nie. Smeer dus juis op betrokke dae genoeg sonbrandmiddel aan om te ve… more →
idiwidiidiwidi wrote 2 years ago: 003: Wanneer dit bewolk is, raak die son venynig. Dan is sy ekstra geniepsig omdat sy nie die hele … more →
idiwidi wrote 2 years ago: Met groot opgewondenheid het ek en die Skatlam Saterdagmiddag besluit dat dit uiteindelik tyd is om … more →
idiwidi wrote 2 years ago: Ek het die Skatlam geforseer om hierdie prentjie skelmpies met sy selfoonkamera in my gunsteling su … more →
idiwidi wrote 2 years ago: Enigeen wat na ʼn restaurant gaan, hoop dat die bestanddele in die geregte vars is. Maar, is daar so … more →
idiwidi wrote 2 years ago: “Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel, en diewe kan inbreek en … more →
idiwidi wrote 2 years ago: Boks is ʼn barbaarse sportsoort. Almal weet dit. Dis ʼn aktiwiteit gereserveer vir lummels met dik oo … more →
idiwidi wrote 2 years ago: Elke hond kry sy dag. En dit lyk asof daardie dag ʼn bietjie nader kom in Taiwan. En nie net vir ho … more →
idiwidi wrote 2 years ago: Moenie lê en eet nie, jy gaan horings kry! Moenie op die bed spring nie! Moenie vir son kyk nie! M … more →
idiwidi wrote 2 years ago: Hierdie is die betroubare horlosieman wat telkens my onbetroubare tydmeter moet regmaak. Gewoonlik … more →
idiwidi wrote 2 years ago: Ek het die naweek weer die berge in gevlug om ‘n musiekfees – die Hoping for hoping peace festival … more →
idiwidi wrote 2 years ago: My hart se punt rem Suid vandag. Soos ʼn koppige kind aan die soom van my siel. Wat is Suid, vra ek g … more →
idiwidi wrote 2 years ago: Rondswerf, afsterf, wegsweef, swym. Afdwaal, uitloop, drentel, dool. Verdwene, byster, die klits ve … more →
idiwidi wrote 2 years ago: Spieëltjie spieëltjie aan die wand – wie’t die minste plooie in die land? Die soeke na ewige jeugd … more →
idiwidi wrote 2 years ago: Die eerste ding wat jy sal oplet wanneer jy in Taiwan aankom, is die hoeveelheid motorfietse wat daa … more →
idiwidi wrote 2 years ago: Ek voel dikwels soos ʼn freak waar ek nou woon. Soos die olifantman, of die sirkusvrou met drie borst … more →
idiwidi wrote 2 years ago: Wat sal jy doen as jy een aand doodluiters by die straat af wandel en dié wanstaltige gedaante kom o … more →
idiwidi wrote 2 years ago: My gunsteling woord vir vandag is ‘mocrostomous’. Al het ek geen idee wat dit beteken n … more →