Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Tegnologie

Featured Blog

Panda metafoor7 comments

flippiefanus wrote 1 month ago: Sedert 1958 probeer natuurbewaringsprogramme om die kwynende getalle van die groot pandabeer wat in … more →

Tags: omgewingsbewaring, Aardverwarming, Bedreigde spesies, Besoedeling, Chris Packham, Ekonomie, groot pandabeer, Natuurbewaring, oorlewing

Tegnologiese eye-candy of sommer net bruikbaar?

Ronald wrote 1 month ago: Die oomblik as mense PowerPoint ontdek, gaan hulle heeltemal oorboord daarmee. Ondervinding het ons … more →

Tags: NG kerk, sinoos, Oostelike Sinode

Die digitale revolusie en generasie F

benvd wrote 4 months ago: Die digitale revolusie Mense praat meer en meer van Generasie F. Dit is die huidige geslag jongmense … more →

Tags: Die Kerk, Generasies, leierskap, netwerk, generasie F, prediking

Oor skeptisisme en sosiale wetenskap, religie en ruimtereise7 comments

Retha wrote 6 months ago: Op iemand wat “mal is oor skeptisisme” se blog lees ek hierdie slagspreuk: Science flies … more →

Tags: Los Gedagtes, (Soort van) filosofeer, attie-karate, Logika, wetenskap, skepties, Skeptisisme, Godsdiens, Scientisme

Dinge wat ons nog nooit gesien het nie

meinhard1 wrote 6 months ago: Atlantis (STS125) op pad na die Hubble Teleskoop Daar is natuurlik baie dinge wat ons nog nooit gesi … more →

Tags: Afrikaans, Sterre, ruimte, Natuur, Heelal, Avontuur, Ruimtevaart

Die Eersteling van Elektroniese Musiek3 comments

mykopop wrote 7 months ago: As jy vir my sê: “Elektroniese Musiek”, dink ek onwillekeuring aan Suid-Afrika se eie Da … more →

Tags: Musiek

Elke hond se Aquadag - op 'n skerm naby jou1 comment

mykopop wrote 7 months ago: Toe ek in my skooldae op koshuis was, het daar op ‘n dag ‘n hond daar aangeloop gekom, s … more →

Tags: DDS(DIY), Afrikaans

Die avonture van Gulliver17 comments

wosonki wrote 9 months ago: In a galaxy far away . . . toe ek nog bekend gestaan het as Obi wan Jacobi. Aaaaaaaargh me matey … more →

Tags: Jaco sê, Humor

Kuber-kerk se lede lewe wyd

benvd wrote 1 year ago: Kuber-kerk se lede lewe wyd; (Stephan Joubert, Godsdiens-aktueel: Beeld, Nov 09 2008 ) ’n Nuwe wêrel … more →

Tags: Die Kerk, Kuber-kerk, Internet, Stephan Joubert

Wetenskaplikes beweer: onsterflikheid binne ons bereik

benvd wrote 1 year ago: Ja, dis waar! Die ontwikkeling van Biotegnologie en Nanotegnologie plaas onsterflikheid binne die me … more →

Tags: onsterflikheid, nonotegnologie, biotegnologie

Een Swarte En Twee Wittes Willie Werkie8 comments

mykopop wrote 1 year ago: Julle weet mos ek het laasjaar Augustus al die kaste uit ons kombuis begin haal en dit gebruik om di … more →

Tags: Algemeen, Afrikaans, TV

pedofiel...pedofoes...en tussendeur bly die lewe maar woes3 comments

cebella wrote 1 year ago: Die afgelope tyd is daar nogal baie kommentaar oor die “toestand” van die jeug. As die e … more →

Tags: Afrikaans, sletlys, kinders, kletsnetwerk, Selfone

Moerse tegnologiese ontwikkeling1 comment

Berns wrote 1 year ago: Jislaaik, maar die tegnologie het vreeslik ontwikkel in die laaste aantal jare. Hier sit ek in … more →

Tags: My Stories, Montaña

TV digi-TAAL (1)4 comments

mykopop wrote 1 year ago: Suid-Afrika is darem nie heeltemal onbekend met digitale TV nie. As ek reg onthou het DStv omtrent i … more →

Tags: Rekenaars, Afrikaans, TV

D-dag kom nader5 comments

George Maru wrote 1 year ago: Dinsdag 17 Junie word Firefox 3 bekendgestel. Firefox gaan probeer om ‘n nuwe Guinness wêreldr … more →

Tags: Nuus, firefox, brendan james

Nuwe Klankspeelgoed7 comments

mykopop wrote 1 year ago: Soos die meeste van julle al weet, ek probeer so nou en dan om of ‘n liedjie te skryf, of … more →

Tags: Musiek, Afrikaans

Draaitafel Droefheid (3) - Met USB!6 comments

mykopop wrote 1 year ago: Ek was op Sourceforge.net besig om te soek na ‘n E-boek-leser. Kan iemand my help? Ek laai par … more →

Tags: Musiek, Rekenaars, Afrikaans

Van krag tot KRAG7 comments

mykopop wrote 1 year ago: Van hier… Foto:http://www.homecomputer.be Tot hier… Foto: http://img.xcomputer.cz/ Heel … more →

Tags: Rekenaars, Eskom

Verstaan Jy?13 comments

mykopop wrote 1 year ago: As jy hierdie verstaan – dis al wat agterop die verpakking is – vertel asseblief vir my … more →

Tags: Algemeen


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS