Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Teologie

Featured Blog

Dan Denette en 'n konstruktiewe voorstel vir godsdiens in skole12 comments

cobus wrote 1 month ago: Ek voel myself tog verplig om ‘n konstruktiewe voorstel te probeer maak vir die hele godsdiens … more →

Tags: Godsdiens, Politiek, Publieke Teologie, wereldbeeld, godsdiens in skole, opvoedkunde

Tips vir teoloë, teologiestudente en godsdienssnobs17 comments

alleman wrote 1 month ago: Hoe om jou bullshit agter te laat. Ek wil graag hê godsdiens moet ‘n progressiewe krag in die … more →

Tags: blankes, Religie, Eksegese, godsdienssnobs, hermeneutiek, postmoderne hermeneutiek, snobkak, teologiestudente

dis 'n boek daai, en daar is foute daarin2 comments

cobus wrote 2 months ago: ‘n Baie goeie vriendin van my van waaay back af sit noudieaand hier in die sitkamer by ons. Sy … more →

Tags: Bybelwetenskappe, Bybel, foutloosheid, inerrency, letterlike interpretasie

so stukkie afstand sal goed wees6 comments

cobus wrote 2 months ago: Dat ons hier in Suid Afrika met ‘n ernstige vlaag van fundamentalisme te doen het is ook nou nie mee … more →

Tags: Bybelwetenskappe, Godsdiens, Kerk, Bybel, Bybel interpretasie, fundamentalisme

boksiegode en bybelgode

cobus wrote 2 months ago: “Maar as God almagtig is, hoe kan hy teen Jakob verloor?” vra een van die graad 11 … more →

Tags: Bybelwetenskappe, Emergent, Kerk, missiologie, wereldbeeld, Anton van Niekerk, David Bosch, Genesis, postmodernisme

Jona

drien20 wrote 2 months ago: Ons is nou besig met Jona in Hebreeus, om die teks te ontleed en so aan. Ek vind dit onsettend inter … more →

Tags: Fakulteit, Eksegese, hebreeus

'n taai en warm toffie2 comments

cobus wrote 2 months ago: “Mackenzie.” Her voice now came as calm and wonderful as first he heard it. “I am … more →

Tags: Eskatologie, Godsdiens, wereldbeeld, Dante, HEL

20-something kamp2 comments

drien20 wrote 3 months ago: Eks nuut op teo@up, maar ek wil graag idees en gedagtes share wat aangaan in teologie en die wereld … more →

Tags: Flieks, Kampe

Toe die Here God die aarde en die hemel gemaak het...1 comment

cobus wrote 3 months ago: Hier is my suggestion: As hierdie title die eerste woorde van die Bybel was, dan was die hele  skepp … more →

Tags: Bybelwetenskappe, Godsdiens, Genesis, Ou Testament, Skepping

die "woord", die "Bybel, en die "teks"

cobus wrote 4 months ago: Interessant hoe mense van die Bybel praat. Party kry “skrif”, of die “woord praat … more →

Tags: wereldbeeld, Bybelwetenskappe, Bybel, Woord van God, Eksegese

@Niemandt - amen! stadig met die belydenis2 comments

cobus wrote 4 months ago: Ek moet erken ek lees amper niks Beeld deesdae nie. Hulle “arme-wittes-wat-alewig-vermoor-word … more →

Tags: Godsdiens, Ekklesiologie, Emergent, Kerk, beeld, Nelus Niemandt, Tony Jones, David Bosch, Leonard Sweet

is ek in die minderheid?10 comments

cobus wrote 4 months ago: Ek beleef nogals die minderheid ding die laaste paar dae. Die hele Pretoria is vol turn2god adverten … more →

Tags: Godsdiens, Emergent, Kerk, Angus Buchan, turn2god, godly revolution, Finesse, Hillsongs

turn2god en die VF+5 comments

cobus wrote 4 months ago: Jy al Turn2God en die VF+ se beleide bietjie vergelyk? Ek is tempted om my guts te spill oor revival … more →

Tags: Godsdiens, missiologie, Afrikaans, Politiek, Kerk, VF, belhar, turn2god, Else Meyer

Norwegian Chronicles - paradoxes and liminalities

liminaal wrote 5 months ago: Vandag was ‘n dag waar ek regtig ‘true’ is aan my blog se titel – die gevoel … more →

Tags: Algemeen, identiteit, Kerk, liminaliteit, nobel prys, noorweë, Norway, paradokse, refleksie

Adriaan Vlok "got his feet washed" @ Amahoro19 comments

cobus wrote 5 months ago: Ek’s by Amahoro Africa. ‘n Netwerk van vriende en nog-nie-vriende wat saam kuier oor Afr … more →

Tags: Godsdiens, Afrikaans, Politiek, Versoening, Adriaan Vlok, amahoro

ek en universiteitsoord en hulle alternatiewe diens7 comments

cobus wrote 6 months ago: Die verkiesing is verby, so tyd om bietjie oor ander stuff te post. Wel, daar is nog baie dinge so i … more →

Tags: Godsdiens, Ekklesiologie, Emergent, Kerk, alternatiewe kerk, Alt Worship, alternatiewe erediens, Universiteitsoord, Thomas

Nog goed wat hulle ons nie geleer het nie3 comments

Ronald wrote 6 months ago: Een ding waaroor ek regtig spyt is, is dat ek nie hard genoeg gewerk het toe ek besig was met die … more →

Tags: Fakulteit, TUKS

publiek teologiese en politieke debat by TUKS

cobus wrote 6 months ago: As deel van my nuutgevonde politieke bewussyn wat uit die laaste 6 maande tot ‘n jaar kom, is … more →

Tags: Godsdiens, Politiek, ANC, da, cope, VF, ACdp

ai, die fundies tog...1 comment

cobus wrote 7 months ago: My naïewe “glo soos ‘n kind”-geloof is sekerlik ten sterkste gebreek die dag toe d … more →

Tags: TUKS, NG kerk, Godsdiens, Fakulteit, Sarel van der Merwe, Nuwe Strominge in the Teologie, anti-emerging


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS