Blogs about: Universiteit Stellenbosch

En sê nou hulle het regtig niks gedoen nie?4 comments

Johan Swarts wrote 11 months ago: Op die dag van ses bied ek hiermee ‘n nederige verskoning aan my tesis. Jammer, tesis. Ek weet … more →

Tags: 1, Maties, SR-verkiesing, Tesis

Adminfrustrasie18 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: Matieland is leeg. Die eksamen is verby en (behalwe vir die enkele ongelukkiges wat hereksamens moet … more →

Tags: 'n Kategorie, wtf n00b, matieland, stellenbosch, beurokrasie, hereksamen

Die mees oorspronklike kop in die geskiedenis van kaas33 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: ‘Al ooit daardie oomblik beleef wanneer dit baie laat is, jy werk het wat doodeenvoudig moét k … more →

Tags: 'n Kategorie, 1, merkwerk, Amstel, kaas, Marmite, Openbaring

Jy kon Coke ook drink15 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: Helshoogte het gister 35 jaar oud geraak. Toe eet ons ribburgers sonder botter en drink bier. Arrrr … more →

Tags: 'n Kategorie, Helshoogte, Amstel, Bier, verjaar, 35

Drievier5 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: Gistermiddag loop ek oor die rooiplein, deur Die Neelsie en verby die publieke aansteekborde (waarva … more →

Tags: 'n Kategorie, Bergies, TEL, drie pikkewyne, jakkie louw

Jy in jou klein hoekie en ek in myn15 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: Dis nou reeds ’n geruime tyd ná die dwelmklopjagte op Stellenbosch. Na aanleiding van die baie klagt … more →

Tags: 'n Kategorie, Stultus, bohemia, mystic boer, springbok pub, dwelmklopjagte, Bier, optogte, rooiplein

Progressie #211 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: Terloops: 1. Die babafilm is aan die einde van verlede jaar met ‘n HandyCam geskiet, maar omda … more →

Tags: 'n Kategorie, film, Steekproewe, Blogging, Tesis, cobus potgieter, babas, annemarie venter, troosprys

NEE. NEE. NEE. DIE. REKENAARS. WERK. FINE.10 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: Een van die noodwendige (somtyds noodlottige) gevolge van my tutorskap by Die Departement is dat my … more →

Tags: 'n Kategorie, Algemeen Geskaafde Frans, studente, verskonings, merkwerk

Trap30 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: Sjoe. In Gister se Die Burger: ORANIA. – Die Vryheidsfront Plus het ’n veldtog begin om deur aktivis … more →

Tags: 'n Kategorie, WTF, afrikaner, skoert, vryheidsfront plus, Maties

Perspektief15 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: Helshoogte het ‘n massiewe plasmaskerm gekry. Omdat daar dinge op vertoon word (meer eintlik o … more →

Tags: 'n Kategorie, film, Helshoogte, stellenbosch, Minerva, Perspective, perspektief, inkomste, uitgawes

Freethinking Maties: Ateïste Anoniem54 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: Ek was onlangs saam met Bertus! en Hugo by die Freethinking Maties se Darwin-gedenkdag, waar ‘ … more →

Tags: 'n Kategorie, Godsdiens, myns insiens, skynheiligheid, freethinking maties, Darwin

Manies7 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: Die voordeel van ‘n massiewe skerm (of dan die magiese kombinasie van muur plus projektor) is … more →

Tags: Africana, 'n Kategorie, Jool, WTF, dinge wat gebeur as jy te lank aan 'n klankbaan werk

GormenDIzer goes emo13 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: Genugtig. Dis 3:41 op ‘n Dinsdagoggend en ek sit alleen op die negende verdieping van Helshoog … more →

Tags: 'n Kategorie, Lusern, vensters 2008, Helshoogte, Minerva, Emo, Explosions In The Sky, slaaptyd

Opprop13 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: My lewe bestaan tans uit luiwees (want dis na alle waarskynlikheid een van die laaste vakansies voor … more →

Tags: 'n Kategorie, [TYDskrif], Wattage, te veel dinge, te min te tyd, Vakansie, luiwees

Delusions of grandeur10 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: Ek het sopas vir die laaste keer ooit tee gemaak vir Die Departement. Het julle enige idee hoeveel … more →

Tags: 'n Kategorie, Africana, Tee, die donnerse einde hiervan, my karsleutels is soek, ek wil vakansie hou

Kommin se gat(sic)33 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: Ek het Poena is Koning gaan kyk. En ek dink nie dis kommin nie. Kru? Verseker. Amateuragtig geskiet? … more →

Tags: 'n Kategorie, Resensies, film, Africana

50 / 50 se moses20 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: Die onderstaande filmpie is die resultaat van die eerste verfilmingsprojek wat ek en Stephan Marais … more →

Tags: 'n Kategorie, film, Helshoogte, [TYDskrif]

Soms stort ek29 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: Want dis lekker. Statisties gesproke het ek drie russiese lesers. Stort jy? … more →

Tags: 'n Kategorie, Helshoogte, helshoogte hanedinee

Papa Roach Jackson Pollock se moses10 comments

Johan Swarts wrote 1 year ago: Arcadia het my getag om 8 lukrake dinge oor myself te vertel. Ek het reeds ‘n soortgelyke insk … more →

Tags: 'n Kategorie, Musiek, film, Taalkunde


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Related Tags
All →

Follow this tag via RSS

Find other items tagged with “universiteit-stellenbosch”:
Technorati Del.icio.us IceRocket