Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Verre Lande

Featured Blog

'n Kort buitelandse reis

rondloper wrote 1 year ago: Laasweek het ons bietjie 'n roadtrip deur die sandduine van Arabie onderneem na die Hatta-poele, … more →

Tags: Dubai, UAE, hatta, Oman

Sandpaaie5 comments

rondloper wrote 1 year ago: Ek woon in ‘n plek genaamd International City, soos ek al voorheen geblog het, in die buurt ge … more →

Tags: Dubai, International City

Ons gaan see toe4 comments

rondloper wrote 1 year ago: Vroeer die week het ek bietjie na Dibba gery, dis so 150 km van Dubai af, die ‘Riviera’ … more →

Tags: Karoo, Dubai, UAE, Dibba, VAE, Indiese Oseaan

Die pad was nie lank nie4 comments

rondloper wrote 1 year ago: Ek het op vandag se trippie na Fujeirah (wat toe nie in Fujeirah aangekom het nie, maar wel in Dibba … more →

Tags: Vreemde dinge, Dubai, UAE, Dibba

Droomeilande

rondloper wrote 1 year ago: Hier kan ek rondhang vir 'n paar dae . . . Ek het gisteraand die besprekings vir my komende vaka … more →

Tags: Strydenburg, Dubai, Filippyne, reis

Umm al Quwain2 comments

rondloper wrote 1 year ago: Ek het nou die dag my wonderlike nuwe ryding beproef op die lang pad, Dubai-styl. Wel, soortvan die … more →

Tags: Dubai, Umm Al Quwain, UAE

Boerewors, pap en braaihoender . . . in Dubai4 comments

rondloper wrote 1 year ago: Wat het ons hier? Dis mos ‘n chicken braai pack. Maar kyk ‘n bietjie nader. Moenie worri … more →

Tags: Dubai, UAE, Add new tag

Kom loer gerus in6 comments

rondloper wrote 1 year ago: So lyk my nuwe yskas: Want so lyk die oue. Hy’t klaar ‘n nuwe huis. Maar wag ‘n bi … more →

Tags: Dubai

'n Soel, nee, 'n vrekwarm somersaand3 comments

rondloper wrote 1 year ago: Wanneer die son begin sak hier oor Dubai, en die geboue pastelkleure begin aanneem, en die muezzin m … more →

Tags: Dubai

So ry die boere2 comments

rondloper wrote 1 year ago: So lyk hy . . . … more →

Midde-Oosterse styl1 comment

rondloper wrote 1 year ago: Oral langs die pad in Dubai is sulke reusagtige, helder-verligte tekens. Dis gewoonlik in Arabies, m … more →

Maak of jy getroud is

rondloper wrote 1 year ago: Bertus! het reeds geskryf oor die arme tranvestiete wat nie meer welkom is in die VAE nie. (Ek wil d … more →

Tags: Vreemde dinge

Omgekeerde boetes5 comments

rondloper wrote 1 year ago: Gewoonlik wanner die polisie jou langs die pad voorkeer, klop die meeste mense se harte waarskynlik … more →

Tags: Vreemde dinge

Gebraaide glasstukkies1 comment

rondloper wrote 1 year ago: Die vyfde item op die spyskaart is iets wat ek nog nie voorheen by ‘n restaurant raakgeloop he … more →

Tags: Vreemde dinge

Na die berg2 comments

rondloper wrote 1 year ago: Die Jebel Hafeet-hotel buite Al Ain op die Jebel Hafeet-berg. Ek dink Jebel beteken berg so dis dalk … more →

Tags: Uncategorized

Keuses1 comment

rondloper wrote 1 year ago: Die hoof-internetverskaffer hier sensor reeds die internet, die tweede en enigste ander verskaffer h … more →

Moenie wegry nie4 comments

rondloper wrote 1 year ago: Elke dag, wanneer ek by ‘n kafee inhardloop, of lank by ‘n winkelsentrum besig is, of go … more →

Spanje is die plek5 comments

rondloper wrote 1 year ago: As alles goed gaan, bly ek hopelik teen Sondag in Spanje, net so langs Italie en Frankryk, en skuins … more →

Dubai3 comments

rondloper wrote 1 year ago: Dubai is vir my ietwat van ‘n vreemde plek. Dit lyk nie veel anders as Namibie nie, daar om di … more →


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS