Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Victoriastraat

Featured Blog

Windverwaaide woorde8 comments

mnr.muller wrote 1 month ago: Die winde van Stellenbosch waai selfs jou sinne deurmekaar. deur sinne waai Stellenwinde selfs jou v … more →

Tags: Woordkuns, waai, warrel, Winde

mnr.muller is weg met vakansie: 12 tot 21 Junie

mnr.muller wrote 5 months ago: Yay.  Ek omskep die langnaweek in ‘n weeklange vakansie.  Lees gerus my ou posts as jy verlang … more →

Staan in die algemeen nader aan Vensters8 comments

mnr.muller wrote 10 months ago: Gisteraand was dit weer sulke tyd: studente, ouers, kinders en locals kon happily deur Victoriastraa … more →

Tags: stellenbosch, Fees, kunstefees, Universiteit, vensters, Jool, Karnaval, Gemeenskap

eish, wanneer virtual vriende en werklikes collide4 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Ek het self nog nie lekker my eie pokèmon specialities agtergekom nie, maar iets wat ek al van lanka … more →

Tags: Faceblog, Johan Swarts

op die loop toe3 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Soos ‘n goeie vriend groet ek hom soos ons mekaar raakstap op die Rooiplein.  Ons gesels; hy l … more →

Tags: Faceblog

lê die leë spasies nou11 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: So, toe het ek Vrydag met my baas koffie gaan drink – op sy aandrang.  Hy het my geprys vir my … more →

Tags: burgerskap, Sin, betekenis, beroepsvoorligting

Oornag is dit winter8 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: geute vol (blare) oornag is dit winter en gryp jy my (hand) vas < haiku > o, verspotte sloot v … more →

Tags: Woordkuns, Haiku

...van Victoria tot Kloof16 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: ‘n Metro (eersteklas) treinkaartjie vanaf Stellenbosch tot Kaapstad kos R12.  Vergelyk dit met … more →

Tags: Kloofstraat, stellenbosch, Trein, Taxi, Kaapstad

Die BBoem(Straatveekunde) presedent16 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Ek vermoed ‘n mens moet al van jonks af dink oor die lewenskwaliteit wat jy wil najaag; die le … more →

Tags: verbruikersamelewing, lewensgehalte, beroepsvervulling, werkstevredenheid, boemelaar, President

Houtvloerkamers met 'n hoë plafon9 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Hoeveel lewenspasie het een mens nodig? In Suid-Afrika is daar ‘n huge disparity tussen arm en … more →

Tags: Lebensraum

Ronnie, Breytenbach, en die getekende gedig1 comment

mnr.muller wrote 1 year ago: In ‘n droeë stemtoon, na ‘n langerige gewag in die ry, sê Ronnie (dalk effe oorlams):  … more →

Tags: Woordkuns, Ronnie Elliott, Breyten Breytenbach, bedreiging van die siekes, bedreiging van die onkundiges

hey, ja-nee, ek weet, ekt gelees op jou faceblog1 comment

mnr.muller wrote 1 year ago: Van ‘n afstand herken sy my; ek vat ‘n bietjie langer (haar hare het ‘n anderste k … more →

Tags: facebook, Faceblog, Weblog, sal ons ou vriende ooit vergeet

tee met Copernicus? ...of stadig oor die klippertjies!3 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Terwyl ek in Victoriastraat afstap, dink ek by myself:  Sal dit nie lekker wees om ‘n Romeinse … more →

Tags: geskiedenis, Leonardo Da Vinci, Jesus, Copernicus, Hitler, Cobble Stones, Romeinse padbouer, bakstene, vlieg

Tien redes hoekom ek van my nuwe kantoor hou10 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Ek hou van my nuwe kantoor.  Hier is tien redes: My kantoor is binne 7 minute stapafstand van my woo … more →

Tags: ergonomika, Kantoor, werk, Tee, uitsig, lugverkoeling, aftrede, Dress Code, staalkabinette

Do it badly, but do it3 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Ek het ‘n hele paar vriende, en ‘n familielid inkluis, wat besig is met hul doktorsgrade … more →

Tags: doktorsgraad, PhD, dr, Krediet, Akademie, navorsing, Tesis, Depressie

Where have all the flowers gone?

mnr.muller wrote 1 year ago: Gras groei nie aan bossies nie – veral nie as begrotings gesnoei word nie. Dis nou die geval h … more →

Tags: stellenbosch, ergonomika, JP tuindienste, bossies, snoei, seisoene

korte mette maak van kappery4 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Hou julle van die verbruikersamelewing waarin ons leef?  Wat het geword van die barbershop op die ho … more →

Tags: Woordkuns, haarkap, haarsny, verbruikersamelewing, Barbershop

imagine all the people4 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Load shedding is nou vir my ‘n nuwe ding. Toe ek in Kloofstraat, Kaapstad gebly het, het ek ge … more →

Tags: Eskom, Krąg, recycle, menswees, speldekussing

Hoeveel druppels bloed drink 'n donnerse muskiet?4 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Hoeveel druppels bloed drink ‘n donnerse* muskiet dan? Of is daar ‘n eskader muskiete wa … more →

Tags: muskiet, Bloed, WP bloeddienste


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS