Blogs about: Vreemde Dinge

Featured Blog

Die pad was nie lank nie4 comments

rondloper wrote 11 months ago: Ek het op vandag se trippie na Fujeirah (wat toe nie in Fujeirah aangekom het nie, maar wel in Dibba … more →

Tags: Verre Lande, Dubai, UAE, Dibba

Maak of jy getroud is

rondloper wrote 1 year ago: Bertus! het reeds geskryf oor die arme tranvestiete wat nie meer welkom is in die VAE nie. (Ek wil d … more →

Tags: Verre Lande

Omgekeerde boetes5 comments

rondloper wrote 1 year ago: Gewoonlik wanner die polisie jou langs die pad voorkeer, klop die meeste mense se harte waarskynlik … more →

Tags: Verre Lande

Gebraaide glasstukkies1 comment

rondloper wrote 1 year ago: Die vyfde item op die spyskaart is iets wat ek nog nie voorheen by ‘n restaurant raakgeloop h … more →

Tags: Verre Lande

A most gruesome murder

rondloper wrote 1 year ago: Soms as jy werk as ‘n sub, is jy ietwat verveeld, dan kom jy af op dinge soos hierdie (let op … more →

Site blocked2 comments

rondloper wrote 1 year ago: Wanneer ‘n mens flickr (en seker vele ander websites) probeer oopmaak in Dubai kry jy die volg … more →

Tags: Verre Lande

Too close for comfort?

rondloper wrote 1 year ago:                Met dié dat lugdienste van Suid-Afrika nou so in die nuus is, kom ek vanaand af op h … more →

Verbeeldingsvlugte

rondloper wrote 1 year ago: Ek het so ‘n paar maande gelede iburst by die huis gekry, waar ek voorheen my MTN-HSDPA-kaart … more →

Tags: Goetertjies

Soutvis en slangwyn3 comments

rondloper wrote 1 year ago: Ek het hierdie lekker stukkie vis in Vientiane geëet. Heel, ingevryf met vreeslik baie sout, en dan … more →

Tags: Verre Lande

Die ruimtewesens kies toe Italië2 comments

rondloper wrote 1 year ago: Ek luister graag saans ‘n bietjie RSG wanneer ek in my motor ry. Dis omdat ek eintlik verkies … more →


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Related Tags
All →

Follow this tag via RSS

Find other items tagged with “vreemde-dinge”:
Technorati Del.icio.us IceRocket