Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Wakkerstroom

Featured Blog

In die bosveld: high tech room en buitelug gym2 comments

mnr.muller wrote 10 months ago: Tussen die ruigtes, in ‘n sandpaadjie-kampterrein, is daar ‘n vertrek vol rekenaars wat … more →

Tags: buitelug, Sabi Sands, bosveld, wildearth, gimnasium

In die bosveld: regstreeks en intyds

mnr.muller wrote 10 months ago: Soos genoem in my vorige post verfilm die span van wildearth elke dag twee game drives en saai dit r … more →

Tags: Sabi Sands, bosveld, wildearth, Wild, TV

In die bosveld: kampterrein en www.wildearth.tv2 comments

mnr.muller wrote 10 months ago: My besoek aan Sabi Sands was meer as net ‘n vakansie.  Ek het ‘n bietjie gaan kuier by d … more →

Tags: Sabi Sands, wildearth, dstv, wildlife, Dixie, water

In die bosveld: aapstreke en skilpaddop

mnr.muller wrote 10 months ago:     In Sabi Sands hoef jy nie altyd in die jeep te klim om wildlife te sien nie, die dierelewe (be)k … more →

Tags: Sabi Sands, wildearth, skilpad, Aap

In die bosveld: olifant en blouwildebees2 comments

mnr.muller wrote 10 months ago: In die geilgroen-bosveld by Sabi Sands, in Mpumalanga, kan ‘n mens great diere sien.  Soms kru … more →

Tags: Sabi Sands, olifant, wildearth, blouwildebees

In die bosveld: steenbokkie en koedoe1 comment

mnr.muller wrote 11 months ago: As ek nou my feite reg het, is die steenbok die kleinste tipe bokkie in ons geweste.  Teenoor hom, i … more →

Tags: Sabi Sands, bosveld, koedoe, Steenbok

In die bosveld: kolperde1 comment

mnr.muller wrote 11 months ago: Die Djuma wildgebied by Sabi Sands het kameelperde: hulle hardloop lomp-elegant met hulle linker- en … more →

Tags: Sabi Sands, bosveld, kolperde, kameelperd, Giraffe

In die bosveld: miskruier en shongololo

mnr.muller wrote 11 months ago: Laas Vrydag het ek met ‘n vriend opgery Mosselbaai toe, en daarvandaan met my vriend, Herman, … more →

Tags: Sabi Sands, bosveld

Seuntjie wat loer oor die rant en Vistermanseun6 comments

mnr.muller wrote 11 months ago: Ek is steeds besig met hierdie twee skilderye, maar ek post hulle maar solank: Vistermanseun staan t … more →

Tags: Geverwery

Groenvrou en Sisifo1 comment

mnr.muller wrote 11 months ago: In drie vorige inskrywings het ek van my skildery-pogings gepost.  Hierso is nog twee: Groenvrou en … more →

Tags: Geverwery

Volgende roadtrip: bosveld toe

mnr.muller wrote 11 months ago: Ek het nog nie behoorlik kans gekry om oor my Wakkerstroom-roadtrip klaar te blog nie; nou vertrek e … more →

Tags: Sabi, mosselbaai, Clarens, Politiek

Roadtrip #12 - Colesberg se lamtjops en nag vol sterre6 comments

mnr.muller wrote 1 year ago:   Op dag 1 van my en Francois C se trippie om Suid-Afrika het ons vanaf Stellenbosch gery tot by Col … more →

Tags: Colesberg, lamtjops, Sterre

Roadtrip #11 - soos 'n duif in die nag

mnr.muller wrote 1 year ago: In ‘n oranje gloed, agter ’n soveelste plat koppie, groet die son.   Amper op Colesberg. … more →

Roadtrip #10 - karoobossiegeur en laventellig

mnr.muller wrote 1 year ago: Karoobossies hang soet in die lug soos ons Colesberg (eindbestemming van dag 1) nader. Laingsburg se … more →

Tags: karoobossie, laventel

Roadtrip #9 - verskemering van dag 11 comment

mnr.muller wrote 1 year ago: Stadig gaap die landskap in sluimerende stilte van dag tot nag op pad Colesberg toe. … more →

Tags: Colesberg, Richmond, skemer

Roadtrip #8 - Google generation

mnr.muller wrote 1 year ago: Ek en my pel, Francois C, het vanaf Stellenbosch opgery Wakkerstroom toe vir ‘n vinnige vakans … more →

Tags: Google maps

Roadtrip #7 - O, die dans van ons drie susters14 comments

mnr.muller wrote 1 year ago: Op pad Colesberg toe, vanaf Laingsburg, vanaf Stellenbosch, verby die Drie Susters, dag 1, pak die w … more →

Tags: drie susters, Eugene Marais, Die dans van die reen, O die dans van ons Suster

Roadtrip #6 - verby vragmotors ry

mnr.muller wrote 1 year ago: … more →

Tags: verbyry

Roadtrip #5 - Kanniedood en road works1 comment

mnr.muller wrote 1 year ago: Oral is ‘n gewerskaf aan die paaie in ons land.  En nou en dan, op die langpad waar die lugspi … more →

Tags: kanniedood, "road works"


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS