Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Wennertjie

Featured Blog

Bittersoet10 comments

Twilight wrote 1 year ago: Dankie liewe mense vir die inloer en besorgdheid. Ek het vanmore die kommentaar gelees met ‘n groot … more →

Tags: Vegtertjie, Christenskap, Ou grote, Dood van 'n kind

Moeg9 comments

Twilight wrote 1 year ago: Magnus word die naweek gedoop. En regtig, ek is niks lus vir die hele gedoente nie. Dirk se pa het a … more →

Tags: Christenskap, Ou grote, Dood van 'n kind

Keuse, oorvloed en sjokolade3 comments

Twilight wrote 1 year ago: Dave Hingsburger leef en werk in die veld van gestremdheid. Hy bly in Canada en word beskou as ‘n ak … more →

Tags: Engelse blogs, Vegtertjie, Cerebral-Palsy, Ou grote, Dood van 'n kind

Move it move it!5 comments

Twilight wrote 1 year ago: Magnus was gister sewe maande oud. Hy is ‘n vrolike, vriendelike knaap en so maklik as wat enige bab … more →

Tags: Dood van 'n kind, Ou grote, Vegtertjie

Ter dood veroordeel10 comments

Twilight wrote 1 year ago: ‘n Man het sopas die gedagtenis van my kind vermoor met sy woorde. Ons het voorheen saamgewerk en hy … more →

Tags: Cerebral-Palsy, Dood van 'n kind

Oop4 comments

Twilight wrote 1 year ago: “He says you’ll never be hurt as much by being open as you have been by remaining closed … more →

Tags: Cerebral-Palsy, Christenskap

Sommer net3 comments

Twilight wrote 2 years ago: Vandag is ek te lui vir dink. Maar my gevoelens gaan draai so half by ‘n effense depressie. Ek het t … more →

Tags: Vegtertjie, Christenskap, Ou grote, Dood van 'n kind

Slapende visse7 comments

Twilight wrote 2 years ago: Ons was World of Cats and Dogs toe in Durban die naweek. Ons is nou maar eenmaal diereliefhebbers en … more →

Tags: Vegtertjie, Ou grote

Die mammas by die swaaie

Twilight wrote 2 years ago: Lees Dellie se pos oor Tommie. Ons het nie eintlik geweet hoe moet ons hom hanteer nie, maar vinnig … more →

Tags: Cerebral-Palsy

Genoeg speelgoed...5 comments

Twilight wrote 2 years ago: Ek het ‘n goeie man vir wie ek elke dag sommer ‘n hele hoop liewer raak. En dis vir my bitter swaar … more →

Tags: Cerebral-Palsy, Dood van 'n kind

Loren - Wennertjie 5/11/20056 comments

Twilight wrote 2 years ago: Geen spyt. Geen verwyte. Net dankbaarheid vir ‘n wonderlike seuntjie wat vandag twee sou gewee … more →

Tags: Dood van 'n kind

Amazing grace *3 comments

Twilight wrote 2 years ago: My hele lewe lank nog het ek ‘n probleem met die konsep “genade”. Christene gebruik die term vir my … more →

Tags: Christenskap, Dood van 'n kind

Vasgehou2 comments

Twilight wrote 2 years ago: Lizanne kom kuier. Sy is elf maande ouer as Marco en sy aartsnemesis. Die twee veg al vandat hulle s … more →

Tags: Vegtertjie, Cerebral-Palsy, Christenskap, Dood van 'n kind

Blouberg2 comments

Twilight wrote 2 years ago: Om die afgelope naweek te omskep in ‘n langnaweek het nie veel oortuiging gekos nie. Ons het afgesit … more →

Tags: Vegtertjie, Cerebral-Palsy

Nogtans sal ek jubel7 comments

Twilight wrote 2 years ago: “You’re blessed when you’ve lost it all. God’s kingdom is there for the finding. Y … more →

Tags: Cerebral-Palsy, Christenskap

Onlangse foto's2 comments

Twilight wrote 2 years ago: Ek is bitterbek vandag. Beter om ‘n paar foto’s te deel. Loren kyk na Marco wat besig is … more →

Tags: Vegtertjie

Doodgepraat?5 comments

Twilight wrote 2 years ago: Om altyd die waarheid te praat is nie ‘n eienskap wat jou die bekroning van Mejuffrou Populêr gaan b … more →

Die boom11 comments

Twilight wrote 2 years ago: Beide Dirk (Standvastige)en ek kan getuig hoe ons klein Wennertjie, Loren, se lewe van die begin af … more →

Tags: Cerebral-Palsy, Christenskap

Slapende skoonhede

Twilight wrote 2 years ago: Soos baie ander ouers het ons – voor Vegtertjie se koms – die babawiegie en twee bababedjies (een in … more →

Tags: Vegtertjie


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS