Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Witmense

Jonathan Jansen se stories gaan hom inhaal8 comments

alleman wrote 3 weeks ago: Ek sukkel al lank om te besluit of ek van hom hou of nie, maar  ek dink nou Jansen is beslis nie die … more →

Tags: Bruin Belange Initiatief, Danny Titus, Jonathan Jansen, rassisme, Reitz, saffers, uovs, UV

Die wit rotte van Afrika9 comments

alleman wrote 2 months ago: Hierdie benaming kom uit Eben Venter se boek Horrelpoot (wat ek nie kon klaar gelees kry nie). Dit k … more →

Tags: Afrikaners, blankes, britte, Engelse, wit rotte van Afrika

Wat presies is 'n blanke?28 comments

alleman wrote 7 months ago: Voor en tydens die Anglo-Boereoorlog het Britte en Engelssprekende Suid-Afrikaners min of meer ewe m … more →

Tags: Afrikaners, Afrika, Suid-Afrika, rassisme, blankes, blanke

14 comments

alleman wrote 7 months ago: … more →

Om op te hou rook14 comments

alleman wrote 8 months ago: Na ek die gelees het, het ek besluit om neer te skryf hoe ek opgehou rook het (dis nou al 4 jaar) in … more →

Tags: Rook, Khat, ophou rook, stres

Nasionale Pers maak gereed om Afrikaanse koerante te laat saamsmelt25 comments

alleman wrote 12 months ago: Naspers het natuurlik lank reeds sulke planne – mense kan dit sien aan die manier hoe Afrikaan … more →

Tags: Afrikaners, Mag, Politiek, rassisme, Suid-Afrika, Naspers

Die banksters het alles verander1 comment

alleman wrote 1 year ago: In Brittanje trek mense hul gordels stywer vir die resessie/depressie wat kom, maar die bouers van s … more →

Tags: Politiek, Suid-Afrika, Mag, Ekonomie, rykdom, armoede, kredietkrisis

Wikipedia2 comments

alleman wrote 1 year ago: Ek het al dikwels opgemerk dat sonkrag en windlaaier elke dag mense by my blog laat beland vanaf soe … more →

Tags: wetenskap, Wikipedia

Die kerk is darem 'n eienaardige ding7 comments

alleman wrote 1 year ago: Ek het baie respek vir gelowiges, en vir die manier hoe die Kerk deur die eeue ‘n basiese more … more →

Fotos van Indië6 comments

alleman wrote 1 year ago: Kliek op die fotos om te vergroot. Armoede en rykdom, asook Tata en kommunikasietorings. Tata Indico … more →

Tags: Indie

Sir Mugabe en wie se titel afgeskaf moet word.

alleman wrote 1 year ago: Gister het Mugabe sy Britse titel verloor.  Dit is vir my nogal hartseer, want as jong man het hulle … more →

Tags: Politiek, Afrika, Mag, Mbeki, Zimbabwe, Mugabe, monargie, Whitehall

Hoekom ou mense val3 comments

alleman wrote 1 year ago: Net ‘n nota van iets wat ek gister op die BBC radio gehoor het van ‘n ouetehuis wat die … more →

Tags: water

Lit Brother8 comments

alleman wrote 1 year ago: Om te blog gee ‘n persoonlike perspektief op waaroor jy ook al oor blog.  As dit nie persoonli … more →

Tags: LitNet, Afrikaans, Media24

As ons dit dan nie self kan doen nie...

alleman wrote 1 year ago: … sou ek eerder die Sjinese wil kry om te kom help. … more →

Litnet blogs is hier10 comments

alleman wrote 1 year ago: Dit het al ‘n maand gelede bekend geword, dat Litnet gaan blogs kry, maar dis nou by Litnet se … more →

Die AWB hou dit Engels5 comments

alleman wrote 1 year ago: Na gesprekke op Mhambi se blog (hier en hier), en ‘n besoek aan die AWB se webbladsy, lys ek h … more →

Tags: Politiek, Afrikaners, Suid-Afrika, AWB

'n Prentjie van gelykheid1 comment

alleman wrote 1 year ago: Hierdie is uit The Runaway Train deur Benedict Blathwayt. Kliek op prentjie om die volle grootte te … more →

Gesiglose mediabase6 comments

alleman wrote 1 year ago: Ek is nie te gelukkig met my poging om te verklaar hoekom David Bullard dit kon regkry om jare lank … more →

Tags: bullard, Naspers, avusa

Mondli Makhanya maàk die nuus4 comments

alleman wrote 1 year ago: Dit staan ‘n koerantredakteur vry om enige tyd die opinieskywers wat gebruik word te vervang.  … more →

Tags: Politiek, Suid-Afrika, rassisme, bullard, thetimes


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS