Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Woeste Wereld

Featured Blog

Te veel trane3 comments

Tigerlily wrote 1 month ago: Partykeer moet mens bietjie huil. As jy te veel trane in jou lyf het, moet jy dit uitkry op een of a … more →

Ontbloting24 comments

Tigerlily wrote 3 months ago: Dis moeilik genoeg om jouself anoniem te ontbloot, maar vir my kom die probleem wanneer die oë wat n … more →

Mieliepap en Mooiplaas12 comments

Tigerlily wrote 6 months ago: Gisteraand se koue krummelpap kry my in vervoering vandag.  Nie net oor ek lanklaas mieliepap geëet … more →

Donker huis15 comments

Tigerlily wrote 11 months ago: Ek kruip weg in ‘n donker huis, dis veilig agter mure Ek hoor die wyser tik verby, meet asemte … more →

Tags: Sielsake, Woorde

'n Vrou voor 'n spieël18 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: Wie sien jy wanneer jy in die spieël kyk?  Is dit die gesig wat jy daar verwag? My vroegste herinner … more →

Tags: Sielsake

ek jy ons6 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: ek hou van jou ek hou van my ek hou van ons wat als kan kry wat reg lyk in ons drome   dis baie hoog … more →

Tags: Woorde

Groener gras2 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: Your feelings only matter to yourself, It’s what you do that matters to those you love. Hierdi … more →

Tags: Sommer sommer..., Hartsnare

Die Reuk van Boeke6 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: Toe ek klein was…klein soos in Standard 4, het ek agtergekom tale praat met my.  Dit klink van … more →

Tags: Hartsnare

I have this friend...14 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: Vandag draai my kop al in die rondte.  Ek probeer dink en ek dink dis ‘n ernstige saak: I have … more →

Water6 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: Het jy al wakkergeword met niks op jou agenda nie? Niks wat moet gebeur nie, niks wat jy moet laat g … more →

Ingeslukte Trane6 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: Goete wat jou lyf uitskei wil hy asseblief nie weer terughê nie.  Dis een van die revelations wat my … more →

Tags: Sommer sommer..., Sielsake

'n Suitcase vol Winter13 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: Ek het ‘n tas wat nou al ‘n paar dae hier staan om uitgepak te word.  Ek hou nie van tas … more →

The violence of a mother...12 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: “Daar is seker niks so erg soos ‘n ma met skropborsel besig met ‘n kind in die bad … more →

Uurglas2 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: Tyd val deur my hande ek tel pêrels om my voete wat kon staan in verre lande maar my sterre het gest … more →

Tags: Woorde

Koelte

Tigerlily wrote 1 year ago: Ek kom soek weer bietie koelte hier in my bos.  Hoe gaan dit nouweer? …Die son was te warm en … more →

Tags: Hartsnare, Sommer sommer...

?1 comment

Tigerlily wrote 1 year ago: Na aanleiding van die Koerant kompetisie, skryf ek nou hierdie.  Julle sal ook maar lekker dik raak … more →

Kompetisie...6 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: Ek hou ‘n kompetisie, en almal kan inskryf! As jy die koerant kan lees, sonder om naar te word … more →

Godverlate Vlaktes2 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: Ek haat dit as als so stil is.  Geen emails nie, wel niks behalwe die ‘work from home’-j … more →

Reset3 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: Party (meeste) oggende word ek wakker uit ‘n heerlike droomland en lê dan vir ‘n paar sa … more →


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS