Jou wagwoord verlore?

Blogs about: Woorde

Featured Blog

oefen self4 comments

juffer wrote 3 months ago: Ek het onlangs hierdie “stilspeletjie” herontdek.  Dit is eenvoudig om op te stel en is … more →

Tags: Afrikaans, Ouers, lees!, kinders, Wiskunde, huiswerk, klanke, opvoedkundige speletjie, sinne

beskryf

moukissie wrote 5 months ago: Soms wens ek woorde kan die gevoelens in my verlos. Uit kots in letters tot die laaste gal homself b … more →

Tags: Skribbel wat jy net HIER gaan kry, bevry, gevoelens, Kots!

Wat is woorde?1 comment

Joh wrote 10 months ago: Almal het seker al hierdie storie gesien, waarskynlik vele kere siende dat die epos nou weer die ron … more →

Tags: joh, Taal

Silverstraat21 comments

Tigerlily wrote 10 months ago: In Silverstraat sug stilte as ek ingaan by jou deur wye arms vou my toe en hou my vas By Silverstraa … more →

Tags: Hartsnare

Donker huis15 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: Ek kruip weg in ‘n donker huis, dis veilig agter mure Ek hoor die wyser tik verby, meet asemte … more →

Tags: Woeste wêreld, Sielsake

ek jy ons6 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: ek hou van jou ek hou van my ek hou van ons wat als kan kry wat reg lyk in ons drome   dis baie hoog … more →

Tags: Woeste wêreld

Solderkamer4 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: Ek maak vir jou ‘n plek reg in my huis se leë solder ‘n Kamer wat al lankal wag vir jou … more →

Tags: Hartsnare

Is dit net woorde?46 comments

rosalindfranklin wrote 1 year ago: My ouma het botweg geweier om Engels te praat en as sy na die gehate taal verwys het, het sy ook van … more →

Tags: geskiedenis, Afrikaans, Taal, Engels, vloek, Steven Pinker

Uurglas2 comments

Tigerlily wrote 1 year ago: Tyd val deur my hande ek tel pêrels om my voete wat kon staan in verre lande maar my sterre het gest … more →

Tags: Woeste wêreld

Asems

Tigerlily wrote 1 year ago: hartseer seer hart hart seer aangaan gaan aan wag weer skerwe pleisters tyd spoeg plak kyk lief my h … more →

Tags: Hartsnare

Entry for 15 June 2008

moukissie wrote 1 year ago: Uit die “argiewe” iewers halfpad deur 2006 … — Dis interessant hoe die rigti … more →

Tags: Skribbel wat jy net HIER gaan kry, Liefde, flenters, Gediggies, verse, verlore, Matter, Question, reality

Lyftaal4 comments

Tigerlily wrote 1 year ago:  Jy steel ‘n soen jy draai my hart jy laat my skrik ek pik verward as jy so kyk na my dis als … more →

Gange

Tigerlily wrote 1 year ago: Daar is gange in jou huis waarin ek nog verdwaal Onbekende kamers wat te donker is vir my Jy ken die … more →

Gesprek met 'n huis5 comments

Tigerlily wrote 1 year ago:   Jou spore lê hier voor my deur Jou woorde in my kop Dit voel of jy nou hier moet wees Met jou lipp … more →

Hakieshart

Tigerlily wrote 1 year ago: Hakieshart… Wag-’n-bietjie bos. Kan nie wegkom van jou nie. Stukkies van my hang verflen … more →

Tags: Woeste wêreld, Hartsnare

Hopelose offer

Tigerlily wrote 1 year ago: Verdroogde blomme aan ‘n paal, ‘n merker by ‘n pynplek En sien ek dit dan voel ek … more →

Tags: Woeste wêreld

Water, diep en donker3 comments

Tigerlily wrote 2 years ago: Jy is ‘n brug vir my ‘n brug oor die rivier Die rivier wat dreig daar onder Die water di … more →

Stofpaaie18 comments

Tigerlily wrote 2 years ago: Ek het paaie al verby geloop Terwyl ek worstel met my tas Draaie op ‘n kaart gestap waar reguit paai … more →

Deure van glas9 comments

Tigerlily wrote 2 years ago: Ek sien jou staan agter deure van glas Jou rug is op my en jou hande gewas Blare begin al te val na … more →


Have your say. Start a blog.

See our free features →

Bypassende Oortjies
All →

Follow this tag via RSS