Sleutelwoorde » Kortverhale

‘n Saterdagaand storie

“So waar is die Suiderkruis?” Met een oog toe en ‘n kop wat so effe kantel probeer sy al die konstellasies skei. Dis ‘n prentjie wat hy so graag op film sal wil vasvang, maar in die oomblik kan hy net lag. 379 more words

Kortverhale

Mense; boeke

Mense is soos boeke. Ek wil eintlik sê hulle is presies nes boeke. Hulle het verskillende buiteblaaie – sommiges is eenvoudig, verweer, klassiek en ander is ‘n pallet van kleur, opgetof en gemaak van die duurste leer. 218 more words

Lunatic in lockdown

Ek het nog altyd ‘n obsessie gehad met die maan, die manier hoe sy deur soveel fases gaan net om weer by punt A uit te kom. 257 more words

Kortverhale

Die Skuimpie Skelm

Haar nalatenskap. ʼn Dooie, opgeblaasde skaap met fyn blommetjies bedek. Die herinnering van twee groot oë wat skrikkerig vanuit die kliphuisie se donkerte na my staar. 5 193 more words

Always be that girl.

“What’s up with the stars tonight?” It was a rhetorical question obviously, since it was clear that nobody around her was paying attention. Well they were paying attention to the senseless conversations and blaring music, but not to what was important in that moment. 404 more words

Kortverhale

In die reën

In die reën haal ek myself uitmekaar

en ek pak die stukke op die sypaadjie

vir almal om na te staar.

In die reën haal ek my masker af… 60 more words

Kortverhale

Jou huisie

Jou huisie was mooi en vol geluk,

die son het op die stoep gebak

die tuin was groen en lewendig,

maar alles wat goed is hou net vir ‘n ruk. 56 more words

Kortverhale