Sleutelwoorde » Lees!

Dag 41

Die fokus hierdie week is op hersiening van alles wat ons tot dusver gedurende die tweede kwartaal gedoen het. In Wiskunde gaan ons in onewe getalle tel, totale en kleingeld bereken, en ‘n storiesom uitwerk. 333 more words

Graad 1 Afrikaans

Dag 40

Ons werk hierdie week fokus op hersiening van alles wat ons tot dusver gedurende die tweede kwartaal gedoen het. In Wiskunde gaan ons in vywe en tiene tel, hoofrekene doen, groepeer, en ‘n storiesom uitwerk. 366 more words

Graad 1 Afrikaans

Dag 39

Gedurende hierdie week hersien ons die werk wat ons tot dusver gedurende die tweede kwartaal gedoen het. In Wiskunde gaan ons in twees tel, halveer, aftrek (minus), deel, en ‘n storiesom uitwerk. 349 more words

Graad 1 Afrikaans

Dag 38

Ons gaan hierdie week gebruik om die werk wat ons tot dusver gedurende die tweede kwartaal gedoen het, te hersien. In Wiskunde gaan ons vorentoe en agteruit tel, optel, verdubbel, en ‘n storiesom uitwerk. 361 more words

Graad 1 Afrikaans

Dag 36

Jy kan vandag weer wys hoe slim jy is! In die Wiskunde oefentoets gaan jy in onewe getalle tel, getalle orden, en totale en kleingeld uitwerk. 482 more words

Graad 1 Afrikaans

Ligstraal van Hoop

Jinne deesdae voel ek nie goed nie. Soos dit gaan goed, baie goed, maar nie goed nie. Die afgelope paar dae – soos nou – voel dit amper asof ek ‘n panick attack probeer weghou. 368 more words

Afrikaans

Uvadoble 2017

The first wine from a previous wine tasting at Vinopremier.com who hosted the Bodegas Ochoa from the Navarra region. Bodegas Ochoa have three ranges of wines made buy three different wine makers. 206 more words

Wine Tastings