Sleutelwoorde » Motivering

Saadjies vir later … 'n kykie na die vordering!

Dit is omtrent 10 dae later, en sowaar – die Kwala-daisies waaroor ek net nou die dag hier geskryf het, begin opkom!

Juis omdat ek begin moeg raak vir die inperkings-mure, was die klein groen wonderwerkies vir my ekstra spesiaal! 183 more words

Afrikaans

Sing terwyl die bomme val

Ek het ‘n trotse reputasie as ‘n boekwurm, een waaraan ek gereeld werk. Van kleins af al, baie dikwels tot ergernis van ander, raak ek verlore in die wêreld tussen die blaaie van ‘n boek. 1 135 more words

Afrikaans