Sleutelwoorde » Skryf

Dag 41

Die fokus hierdie week is op hersiening van alles wat ons tot dusver gedurende die tweede kwartaal gedoen het. In Wiskunde gaan ons in onewe getalle tel, totale en kleingeld bereken, en ‘n storiesom uitwerk. 333 more words

Graad 1 Afrikaans

Dag 40

Ons werk hierdie week fokus op hersiening van alles wat ons tot dusver gedurende die tweede kwartaal gedoen het. In Wiskunde gaan ons in vywe en tiene tel, hoofrekene doen, groepeer, en ‘n storiesom uitwerk. 366 more words

Graad 1 Afrikaans

Wat sou jy doen as jy nie kon misluk nie?

Iets wat ek glo almal in die lewe najaag is geluk, maar hoeveel keer vervang ons dit nie met blydskap nie? Hierdie laaste ruk van inperking het regtig my tot die insig gebring dat blydskap en geluk nie dieselfde ding is nie. 613 more words

Skryf

Wat "huis" vir my beteken

Laat gistermiddag bevind ek myself op my oupa-hulle se klein stoepie in die Vrystaat. Skemer het skaam oor die landerye kom hang terwyl ‘n koppie koffie my hande verwarm het. 303 more words

Skryf

Dag 39

Gedurende hierdie week hersien ons die werk wat ons tot dusver gedurende die tweede kwartaal gedoen het. In Wiskunde gaan ons in twees tel, halveer, aftrek (minus), deel, en ‘n storiesom uitwerk. 349 more words

Graad 1 Afrikaans

My top wenke vir 'n nuwe gedigte-blad

Daar is deesdae soveel nuwe Afrikaanse gedigte- en aanhalingsbladsye op Instagram. Dit is vir my ongelooflik om te sien hoe lief ons almal vir ons taal is. 736 more words

Skryf

Dag 38

Ons gaan hierdie week gebruik om die werk wat ons tot dusver gedurende die tweede kwartaal gedoen het, te hersien. In Wiskunde gaan ons vorentoe en agteruit tel, optel, verdubbel, en ‘n storiesom uitwerk. 361 more words

Graad 1 Afrikaans